Ek en My Monster (only available in Afr)
ISBN: 9780-7993-3317-6
Written by Leon de Villiers
Illustrated by Marjorie van Heerden
LAPA Publishers (SA) [Nov 2004]

[My monster and I, A beginner’s manual
There are two main kinds of monsters: wild, untameable monsters and domestic monsters. Monster lovers (monnies) would obviously prefer to keep wild, untameable monsters, but unfortunately that is out of the question. Those monsters are so terrifyingly hideous and horrendous that nobody can even dare to go near them. People can, however, keep domestic monsters. In this book I shall tell you more about obtaining your own domestic monster and looking after it - hopefully with as few injuries as possible.]

Die boek bevat nuttige wenke oor die keuse van 'n monster, die voeding en higiëne van monsters, die beste blyplek vir jou monster en hoe om jou monster toertjies te leer.
Het jy byvoorbeeld geweet dat die Russiese Trippelboggel geleer kan word om tee te maak? Die middelste boggel het 'n opening wat wonderlik as teesif werk. Die Amsterdamse Huidkraker met sy kort, harde haartjies, kan weer redelik maklik as 'n besem opgelei word. Daar is geen beter deurstop as die Siriese Moep nie. Die Moep, wat net van dadelpitte leef, sal indien dit reg geleer is, langs 'n deur nesskrop en dan daar bly lê vir die res van sy lewe. Al wat die eienaars dan moet doen, is om so elke drie maande 'n handvol dadelpitte in die Moep se maagholte te druk, en 'n paar druppels olyfolie agter die gehoorgleuf te smeer. Geskik vir alle monsterliefhebbers van 9 tot 90.

Format (soft cover): 275mm x 210mm; 128 pages; Readership: Children 9 to 90

https://www.goodreads.com/book/show/35446159-ek-en-my-monster

See also the "Older Posts" (below right) for more...