Die Wandelende Geraamte en Ander Spookstories
van C.J. Langenhoven
Saamgestel en verwerk deur Wendy Maartens
Met illustrasies deur Marjorie van Heerden
(Ghost stories of C.J. Langehhoven - published in Afrikaans)

Protea Books  March 2022; ISBN – 978-1-4853-1177-5

C.J. Langenhoven skryf: "Ek was mal oor spoke. Eintlik was ek ’n soort spook-wetenskaplike. Oral waar ek gekom het, het ek spookstories bymekaar gemaak. En nou is ek self ’n spook… kan ’n mens so gelukkig wees?"

Wendy Maartens skryf:  "Terwyl ek aan die bundel gewerk het, het ek my soms verbeel Langenhoven sit in die blou leunstoel langs my boekrak. As hy tevrede was met waarmee ek op daardie tydstip besig was, was daar die gemeenskaplike stilte wat baie woorde op papier soms tussen twee mense bring en … nou en dan, die geur van ’n pyp wat aangesteek word. As ek drooggemaak het, het die duiwe op die dak baklei, die weerhaan in die skoorsteen af gekreun, die bure se honde onophoudelik geblaf, ’n swaar voertuig die vensters laat ratel, of die een onderbreking na die ander my bloots gery."

Buy now: Loot 

 


 

See also the "Older Posts" (below right) for more...