SAM, ’n Ware verhaal van ’n dogtertjie en haar olifant
By Ingrid Vander Veken
Translation from Dutch into Afrikaans by Antjie Krog
Illustrations by deur Marjorie van Heerden
LAPA Publishers (South Africa)
Published in 2012
paperback 137 x 212 mm (128 pages)
ISBN:
9780799349771

My naam is Marthe. En hierdie is die ware verhaal van my en my olifant.
Marthe is ’n Franse meisie wat saam met haar ouers en haar sussie in China bly. Vir haar agtste verjaardag kry sy ’n ongewone geskenk – ’n baba-olifant! Sy naam is Sam en kort voor lank is die twee van hulle onafskeidbaar. Sam bly in die tuin en hy hou daarvan om saam mark toe te gaan, waar hy self vir hom geskilde piesangs koop. Maar op ’n dag gebeur daar iets wat alles verander ...
Hierdie boek is gegrond op die ware verhaal van ’n meisie wat meer as ’n eeu gelede met haar olifant van China na Frankryk moes reis.
 
"Ek het destyds so vertaal-vertaal uit die Hollands vir my kleindogter Antjie gelees, en daar was iets “regtigs” omtrent die boek." -  Antjie Krog
 

 
See also the "Older Posts" (below right) for more...