Die Leeutemmer se Assistent (Afr.) by Solet Scheeres (English edition published by Penguin 2022)
Illustrated by Marjorie van Heerden
LAPA Publishers (SA) 2017.
ISBN 9780799379143 Paperback
137 mm x 212 mm
152 bladsye
Martjie beland saam met ’n leeu in een van die Pagel-sirkus se treintrokke – en nadat sy die mense van die sirkus leer ken, weet sy dat haar lewe nooit weer dieselfde sal wees nie. Hierdie aangrypende, aksiebelaaide verhaal is losweg op die geskiedenis van die beroemde Pagel-sirkus geskoei.

When Martjie accidentally ends up in a train carriage with a circus lion, she knows her life will never be the same again. This touching, action-packed novel is loosely based on the history of the famous Pagel circus.
 

 

 
See also the "Older Posts" (below right) for more...